Meng die plakpapierlym volgens die aanwysings op die verpakking en wend dit met ’n roller op die papier aan; wag sowat 10 minute en plak dit dan op die geskuurde hout. Vryf lugblasies met ’n lappie ...
• Merk jou hoeke baie sorgvuldig. • Ek het al die houtdele geverf met ’n skuurseëlaar waarin donker beits gemeng is, en toe geskuur om ligte en donker vlamme uit te lig. • Saag jou halfhoutvoë baie ...